Blitz toets

Wat is ‘n staafgrafiek
 

#1. waar word daar byskryfte geskryf

Select all that apply:

#2. waar word die skaal geteken (dit is die nommers van 0 af en op)

#3. wat moet jy onthou om met die stawe te doen

#4. hoe moet jy die stawe teken

#5. moet daar spasie tussen die stawe wees

#6. waarmee moet jy die twee lyne van die grafiek teken

Previous
Finish