
Blitz toets
Waardeer en skep visuele kuns. (kwartaal 1)
#1. Of iets lig of donker is
#2. Die gevoel van oppervlakte, soos sag, hard, grof
#3. Wanneer daar goed langs mekaar is wat baie van mekaar verskil, byvoorbeeld ‘n ligte kleurdiepte langs ‘n donker kleur diepte
#4. drie kleure wat nie gemaak kan word deur ander kleure te meng nie
#5. kleure wat gemaak word deur twee primêre kleure saam te meng
#6. Slaan en druk klei sodat die lugblasies uitgedwing word
#9. Suiwer kleure wat jy nie kan kry deur ander kleure te meng nie
#10. Kleure wat jy kan kry deur ander kleure te meng
#11. Watter kleur kry jy wanneer jy rooi en geel meng?
#12. Watter kleur kry jy wanneer jy geel en blou meng?
#13. Watter kleur kry jy wanneer jy blou en rooi meng?